Saturday, 18 January 2014

2013: Kind op sy sy.

Ek het nie eintlik beplan om hierdie jaar iets te doen nie: Ek weet nie regtig hoe om te verbeter op dit wat ek reeds gedoen het nie. Maar my neef het nou lus gekry om hierdie jaar iets saam met my te doen. Ek het die figuur gebou, terwyl hy die afwerking gedoen het. Ek moet sĂȘ ek was besonder beindruk met sy werk. Dit is jammer dat ons gedruk was vir tyd, sodat ek nie die laaste details aan die bene en voete kon doen nie, want hierdie is waarskeinik die beste werk nog: Die proporsies en vorm van die lyf is korrek, on geag of jy van voor, agter of van die kant af kyk




















No comments:

Post a Comment