Hierdie werk wys nog 'n probleem van friese uit: Omdat dit bedoel is om van 'n sekere hoek gesien te word, is dit nie moontlik om die geheelbeeld te sien terwyl jy werk nie. Hierdie kind wat hardloop het baie goed uit gekom - as mens die lyf en die kop afsonderlik van mekaar beskou. Saamgesit, is die kop egter op heel verkeerde plek in vergelyking met die lyf.












No comments:
Post a Comment