Soos reeds genoem, het ek besluit om op die kinderfiguur te fokus, omdat die kop-lyf verhouding maak dat mens die lyf met minder moeite en tyd kan klaar maak.
Ek het besluit om vir 'n maklike pose te gaan: 'n seuntjie wat op sy maag lê. Vir 'n beginner het dit nogal goed uitgekom!
Daar was nog genoeg tyd oor, so toe besluit ek om een te maak van 'n kind wat op sy rug lê...
No comments:
Post a Comment