Saturday, 18 January 2014
2008: Eerste pogings: die vrou
Die vrou kon ek nie klaar bou nie, omdat die gety in gekom het. Maar, ek het reeds 'n paar belangrike lesse geleer: Die grote van die figuur word bepaal deur die kleinste detail wat jy wil insit. In die geval van die menslike figuur is dit die gesig. Omdat ek met net my hande werk, is die figure groter as lewensgrote, en dit vat baie moeite en tyd. Ek kan egter baie tyd en moeite spaar as ek eerder kinder figure maak: Die rede hiervoor is omdat 'n kind se kop proporsioneel groter is teenoor sy lyf, in vergelyking met volwassenes.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)











No comments:
Post a Comment