Soms gebeur dit dat die prentjie wat jy in jou kop het, net nie wil realiseer nie. Dit is moeilik genoeg onm die gesig van iemand te maak wat op sy sy le. Hierdie poging om 'n gesigsuitdrukking by te voeg, het rampspoediglik misluk! (Hierdie foto's was geneem met 'n simpel Nokia, wat die kamera lens presies op die plek gesit het waar mens jou vinger sit om die foon vas te hou! Ugh!)



No comments:
Post a Comment