As ek reg onthou, was die doel met hierdie figuur om te kyk of ek my figure van 2 keer lewens grote na normale grote toe kon verklein. Gegewe hoeveel foto's ek daarvan geneem het, neem ek aan ek was nogal beindruk met wat ek reg gekry het (Al kon ek dit nie heeltemaal so klein maak as wat ek wou nie.)










No comments:
Post a Comment