Saturday, 18 January 2014

2010: Ma en kind

'n Volgende uitdaging was om twee figure te maak wat interaksie het met mekaar. Toe ek die ma gemaak het, het ek net weereens besef hoeveel meer werk volwasse figure is. Ek het ongelukkig ook onaangename kommentaar van sekere verbygangers gehad wie se koppe in die gutters is. Van die foto's is van ver geneem, en moet volgrote beskou word om iets te kan uitmaak.












No comments:

Post a Comment