Strand figure
Saturday, 18 January 2014
2009: 1960's Vragskip
Weereens 'n skeepsontwerp uit die 50's/60's, hierdie keer 'n vragskip. Anders as die moderne skepe sit die bobou in die middel van die skip, eerder as op die agterstewe. Die hyskrane is ook mooier omdat dit slegs bestaan uit maste.
No comments:
Post a Comment
Newer Post
Older Post
Home
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment