Saturday, 18 January 2014
2009: Kind op sy sy. (Eerste poging)
Dit is heel maklik om iemand te maak wat op sy maag of rug lê: Daar is nie baie wat kan inval nie. Maar om iemand te maak wat op sy sy lê is 'n baie groter uitdaging: Nie net moet jy sorg dat alles reg en natuurlik lyk van meer as een kant af nie, maar daar is ook altyd die gevaar dat iets onstabiel is en baie tyd se werk in een oomblik kan inval. Dit was ok, maar daar was baie ruimte vir verbetering: Die proporsies was nie reg nie: Sy lyf was te lank, en veral sy rug lyk maar power. Dit is dus iets wat ek weer sal moet doen.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)








No comments:
Post a Comment