Strand figure
Saturday, 18 January 2014
2011 : Titanic
My idees het weer opgeraak, so toe is dit maar weer skepe. Hierdie keer is dit die Titanic wat sink. Dis nogal moeilik om seker te maak dat die skip met 'n konsekwente helling sink, en dat mens nie die boeg styler maak as die agterstewe nie.
No comments:
Post a Comment
Newer Post
Older Post
Home
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment