Na die seuntjie wat op die stoel gesit het, was my inspirasie op: Hoe verbeter 'n mens daarop? Toe bou ek maar weer 'n skip, hierdie keer 'n 1960's olietenk skip. Die Olietenkskepe uit hierdie tydperk is besonder mooi vir my, veral omdat die bobou op gedeel is met een deel op die agterstewe, en 'n ander deel in die middel van die skip.





No comments:
Post a Comment