Saturday, 18 January 2014

2012: Pa en seun

Weereens wou ek interaksie probeer tussen twee figure, die keer 'n Pa wat sy seun op sy skouers dra. Weereens, die gebrek aan die pa se onderlyf wys net weereens hoeveel meer werk en tydsaam dit is om 'n volwassene se lyf te maak: Ek kon dit nie klaar kry nie. Tog is hierdie seker een van my beste werk. Die gesigsuitdrukkings op beide die pa en die kind is baie duidelik.
























No comments:

Post a Comment