Nou was ek gereed vir iets werkliks ambisieus: Wat van 'n kind wat op 'n stoel sit? Dit is 'n geweldige gedagte, veral die kop gaan moeilik wees: Nie net is die belangrikste en moeilikste details daar nie, maar dit is die een ding wat die maklikste gaan inval. En omdat sy lyf reg onder die kop is, sal so inval besonder baie skade veroorsaak. Ek het dus eers 'n klein prototipe - seker niks hoër as 30cm - gebou om seker te maak dit is moontlik. Die prototipe is sigbaar in die derde foto.





No comments:
Post a Comment