Nadat ek die twee figure klaar gemaak het, het ek nie meer idees gehad nie, so toe maak ek maar iets wat ek voorheen gemaak het: 'n Skip. As kind was ek mal oor skepe. Hierdie skip spesifiek is 'n "Liberty" skip. Dis 'n tipe vragskip wat massa geproduseer is tydens die twede wereld oorlog:



No comments:
Post a Comment